email penpals - find friends around the world

Date: Sunday, 25. November 2018
Name: Anoniem
Living in: flag Unspecified
Age: Unspecified
Gender: Male
Homepage:
Description:
Hello,
Geskeide,blanke man met geen afhanklikes - slegs n dierekind waarvoor ek bitter lief is.Ek is alleen,maar nie eensaam nie.

Kan en wil oor als en nogwat gesêls,maar slegs in Afrikaans.Raak so gatvol om net in Engels te skryf en dan is daar gewoonlik ook die tydsverskil met mense in die buiteland.

Gesprekke kan doodgewoon wees,maar dis eintlik boring.Stel meer belang om te gesêls oor onderwerpe waaroor daar nie in ordentlike gesêlskap gepraat word nie (wel gedink word)

As jy ook soos ek is - werklik `n ordentlike persoon,maar tog `n wilde streep waarvan ander nie bewus is nie - sal ek BITTER graag van jou wil hoor.Jy hoef nie eens jou regte naam te verstrek nie - ek stel nie belang nie - slegs in wat jy te sê het.

Komaan, nou is jou kans om openlik sonder om skaam te voel, oor absoluut ENIGE onderwerp ( niks is taboe) met `n man te gesêls sonder enige comebacks.

Ek skaam my dood as iemand in die regte lewe moet weet waaroor ek regtig dink,fantaseer en droom en ek is seker daar moet dames wees wat dieselfde voel.

Maak my dag en skryf vir my `n briefie (epos)
Lekker dag verder vir jou.




Interests: Music, Computers/Internet, Humour, Animals, Nature, E-mail, Friendship, Flirt
Languages: Other
Requirements: Only females


Reply to this ad by filling in the form below:

My email address:
Repeat:
I confirm that I read and agree to the Terms of service.
I confirm that I am at least 16 years old.
Text:

5000 characters maximum.





By using this site you agree to our Terms of Service.(changed 24.5. 2018) Advertisments, ads and replies are owned by the poster. We can not guarantee their accuracy or validity. We are not responsible for them or the content they link to in any way.
Copyright © 2006 - 2018 phk.at.    Impressum - Privacy Policy - RSS
Feedback - Error-Report EnglishEnglish    DeutschDeutsch server info
1